| Modulekode | SWL 220 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Suid-Afrikaanse gebaretaal binne die raamwerk van internasionale gebaresisteme. Die beginsels van gebaretaal – leksikon en grammatika. Praktiese inoefening van basiese gesprekvoering. Die rol/benutting van gebaretaaltolke. |
| Modulekrediete | 10.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | SWL 101 |
| Kontaktyd | 2 lesing per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Spraak-Taalpatologie en Oudiol |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App